Pniël Museum and Heritage Site

Posts by pnielMuseum

PNIËL MUSEUM ADAM SMALL FEES

Posted by on Jan 21, 2019 in Uncategorized | 0 comments

PNIËL MUSEUM ADAM SMALL FEES Die fees  vind vanjaar plaas vanaf Vrydag 22 Februarie tot Sondag 24 Februarie. Wat vanjaar besonders maak is dat ons  Vrydagaand `n opvoering van Adam Small gedigte vanaf 17h00 aanbied deur Peter Braff en Saterdag vanaf 10h30 `n eerste Adam Small Gedenklesing in die kerksaal – langs die Pniёl Congregational Kerk. Die spreker vir `die geleentheid is oud-PP Prof Thuli Madonsela. Die gedenklesing word in samewerking met SBA aangebied. Vir leerders is daar Vrydag...

Read More

Herdenking van vrylating van slawe, 1 Desember te Pniёl.

Posted by on Nov 21, 2018 in Events |

PNIEL MUSEUM IN SAMEWERKING MET STELLENBOSCH MUSEUM Nooi u hartlik uit na ʼn gesprek oor: “ Die rol en lot van slawe in Suid-Afrika – met spesiale vermelding na Pniël en omgewing”… GESPREKLEIER: Michael Janse van Rensburg met:  Dr Hans Heese, ‘n boorling van die Klein Karoo wat op Stellenbosch studeer het voordat hy in Malawi en Namibië onderwys gegee het.  Dr Francois Verster, ‘n oud-onderwyser wat daarna by die Staatsargief in Kaapstad gewerk het en sedert 2007 Media24 se historikus en...

Read More

Pniel Museum Photo Competition

Posted by on Jun 1, 2018 in Events |

We are happy to announce that we are hosting a youth photo competition. The Images entered will be used at a photography exhibition on 16 June where a winner will be chosen and announced. Entry is free and all up to the age of 21 years can enter. Images has to be of the Dwarsriver valley; the people or the place. Email your image to pnielmuseum.co.za together with your name, age, contact details and why you took the photo or what it means to you. For more information, do not hesitate to...

Read More

Adam Small Festival

Posted by on Feb 21, 2017 in Homepage Slider |

‘n Fees op Pniel om die werke van Adam Small te vereer. Adam Small was ‘n Suid-Afrikaanse digter, skrywer en politieke ikoon. Hy het in 2016 gesterf. Hierdie fees gaan ‘n belewenis wees. 24 – 26 Februarie 2017:  Opening om 9.00:  Pniel Kongregational Kerksaal, Hoofweg, Pniel Feesprogram beskikbaar by http://www.litnet.co.za/program-adam-smallfees-pniel/ Die sameroeper is Prof Darryl Earl David – dosent, skrywer, vryskyt reisskrywer en stigter van boekfeeste. Vir verdere inligting kontak die...

Read More

Adam Small Festival Pniel

Posted by on Feb 19, 2017 in Events, Uncategorized |

‘n Fees op Pniel om die werke van Adam Small te vereer. Adam Small was ‘n Suid-Afrikaanse digter, skrywer en politieke ikoon. Hy het in 2016 gesterf. Hierdie fees gaan ‘n belewenis wees. 24 – 26 Februarie 2017:  Opening om 9.00:  Pniel Kongregational Kerksaal, Hoofweg, Pniel Feesprogram beskikbaar by http://www.litnet.co.za/program-adam-smallfees-pniel/ Die sameroeper is Prof Darryl Earl David – dosent, skrywer, vryskyt reisskrywer en stigter van boekfeeste. Vir...

Read More