Pniël Museum and Heritage Site

Adam Small Festival

Posted by on Feb 21, 2017 in Homepage Slider |

‘n Fees op Pniel om die werke van Adam Small te vereer. Adam Small was ‘n Suid-Afrikaanse digter, skrywer en politieke ikoon. Hy het in 2016 gesterf. Hierdie fees gaan ‘n belewenis wees.

24 – 26 Februarie 2017:  Opening om 9.00:  Pniel Kongregational Kerksaal, Hoofweg, Pniel

Feesprogram beskikbaar by http://www.litnet.co.za/program-adam-smallfees-pniel/

Die sameroeper is Prof Darryl Earl David – dosent, skrywer, vryskyt reisskrywer en stigter van boekfeeste.

Vir verdere inligting kontak die Pniel Museum.