Pniël Museum and Heritage Site

Events

ADAM SMALLFEES 2019

Posted by on Feb 17, 2019 in Events | 0 comments

Vrydag 22 tot Sondag 24 Februarie

Die fees skop hierdie jaar af met ‘n Skoleprogram op Vrydag 22 Februarie geborg deur Afrikaans.com. Die span van Afrikaans.com gaan as deel van hul muurprojek 2 mure in die vallei verf: by Kylemore Senior Sekondêre Skool en by Petite Pre-primêre skool in Pniël. Afrikaans.com bied dan ook as deel van hul Skoleprogram ‘n huldeblyk aan Adam Small met Klein Nederburg Sekondêr & Hemelbesem as gaskunstenaar.

Read More

Herdenking van vrylating van slawe, 1 Desember te Pniёl.

Posted by on Nov 21, 2018 in Events |

PNIEL MUSEUM IN SAMEWERKING MET STELLENBOSCH MUSEUM Nooi u hartlik uit na ʼn gesprek oor: “ Die rol en lot van slawe in Suid-Afrika – met spesiale vermelding na Pniël en omgewing”… GESPREKLEIER: Michael Janse van Rensburg met:  Dr Hans Heese, ‘n boorling van die Klein Karoo wat op Stellenbosch studeer het voordat hy in Malawi en Namibië onderwys gegee het.  Dr Francois Verster, ‘n oud-onderwyser wat daarna by die Staatsargief in Kaapstad gewerk het en sedert 2007 Media24 se historikus en...

Read More

Pniel Museum Photo Competition

Posted by on Jun 1, 2018 in Events |

We are happy to announce that we are hosting a youth photo competition. The Images entered will be used at a photography exhibition on 16 June where a winner will be chosen and announced. Entry is free and all up to the age of 21 years can enter. Images has to be of the Dwarsriver valley; the people or the place. Email your image to pnielmuseum.co.za together with your name, age, contact details and why you took the photo or what it means to you. For more information, do not hesitate to...

Read More